Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Trysie_115Trysie_115
3
3
Trysie_115

30 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek hou van musiek, wynproe en saam vriende/vriendinne te kuier. Mal oor musiek. Vertel my van jou musiek...

CuriouslyCuriously
1
1
Curiously

36 - Mosselbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Intressante persoon, wat rustig is en aktief probeer bly en mense wil ontmoet wat dieselfde is, hou van sport e...

AntonioJWAntonioJW
2
0
AntonioJW

25 - Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika

ekstrovert avontuurlustig en n buitelewe mens hou van stap roetes wedergebore oop persoonlikheid pas maklik...

ArenaArena
3
9
Arena

42 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is geskei met geen kinders. Ek sal myself beskryf as lojaal, hardwerkend, onafhanklik, analities, eerlik en...

Annie193Annie193
1
2
Annie193

28 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is ’n spontane en lewenslustige mens wat hou van lag, lekker kos, goeie geselskap en avonture. Die eenvoudige...

AgurkieAgurkie
4
2
Agurkie

49 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek hou van eenvoud en opregtheid. Ek geniet tuinwerk, vroetel in my garage en is lief vir kamp, boswa-wegbreke...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek