Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Wareheer21

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is familie georinteerd en is iemand wat baie omgee vir die mense die naaste aan my. Ek is lief vir kinders,...

JacquesVen

34 - Pretoria, Gauteng

Vriendelik,sportief en altyd in vir iets spontaan saam my ander halfte.... Geniet tyd saam familie en...

Waaghals77

44 - Delmas, Mpumalanga

Eerlikheid en opregtheid staan soos 'n paal bo water. Ek verwag dit ook van my maat. Ek dink altyd lang termyn....

Theo0611

36 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is Liefdevol betroubaar en weet wat ek in die lewe wil he. Ek lyk soos n snop maar is plat op die aarde. Raak...

Kokkos

34 - Worcester, Wes-Kaap

Hou daarvan om tussen mense en vriende te wees. Hou van die natuur, nuwe uitdagings, kamp, braai, roadtrip,...

RiaanR123

45 - Centurion, Gauteng

Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly ....

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek