Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

vos450

40 - Krugersdorp, Gauteng

Baie rustige ou ...opsoek na iemand spesiaal.Hou van die bosveld .kamp.em saam vriende en familie te kuier. My...

Spikkels99

47 - Krugersdorp, Gauteng

As jy my eers het as 'n vriend sal jy my nie wíl los nie: ) Eerlik opreg en ek verwag die selfde asb Verkies...

Windsor915a

49 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Vriendelik, opreg, gesond , baie energiek en lewenslustig, hou van avontuur en uitdagings, suksesvol, hoe...

Stoetbul1976

45 - Ermelo, Mpumalanga

Ek is vol pret. [geskrap]

Tramp_

42 - Thabazimbi, Limpopo

Stil en terug getrokke (poep sag en lag klip hard) Goeie sin vir Humor Liefdevol en Standvastig met min...

RiaanR123

45 - Centurion, Gauteng

Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly ....

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek