Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Neels713

42 - Bloemfontein, Vrystaat

Hou van lekker dinge doen.Is goeie geselskap. Standvastig. Netjies.Hardwerkend. Pligsgetrou. Weet om mense met...

avontuurtier_631

41 - Satara, Mpumalanga

intelligent, aantreklik, gemotiveerd, passievol, avontuurlustig, lief vir die natuur en buitelewe,...

OpregteGentleman

40 - Witrivier, Mpumalanga

Alvorens ek baie seer gekry het glo ek in God en dat hy my sover al deur gebring het. Ek is n persoon wat baie...

Smiley_1996

24 - Pretoria, Gauteng

Ek hou van n lekker braai en Vas dans. Ek kan selfs braai en ek kan kos maak op die stoof.

Waaghals77

44 - Delmas, Mpumalanga

Eerlikheid en opregtheid staan soos 'n paal bo water. Ek verwag dit ook van my maat. Ek dink altyd lang termyn....

RS81

39 - Pretoria, Gauteng

Ek is n eerlike reguit persoon wat nie hou van leuns nie. Ek is gay en my famielie en vriende weet

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek