Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Superma

26 - Delmas, Mpumalanga

My mense mens beskryf my dat ek liefdevol en sag te hart het. Ñ hart wat net om gee en liefde uitstort. En dat...

Real72

48 - Alberton, Gauteng

Die lewe is kort en ons is nie gemaak om alleen te wees nie. Wil n companion he saam met wie ek baie herineringe...

Nicky_413

45 - Bethlehem, Vrystaat

Ek is n opregte, positiewe en vriendelike mens wat baie liefde het om te gee. Ek is lief vir die natuur, om te...

Fliekflooi

49 - Boksburg, Gauteng

Ek is 'n ekstrovert wat die lewe geniet. Ek is lief vir dans, fliek en kuier. Ek het 'n baie goeie sin vir humor...

Soektog47

47 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek is baie reguit, lojaal en n versorger. Lief vir diere, hou van kamp, dans, lees en sommer net ontspan. Stap...

KinkyTinkie

34 - Centurion, Gauteng

Ek is fun, en praat baie meestal engels. Ek love honde, musiek, dans en slaap. Haha Ek is ideale party animal.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek