Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Nasurigeagie

41 - Pretoria, Gauteng

I am very passionate about what i do. I love life and don't take myself too seriously. I value love, integrity,...

RiaanR123

45 - Centurion, Gauteng

Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly ....

clyd01

43 - Centurion, Gauteng

Maak tyd en vind uit oor my,wat jy sien is wat jy kry. Lewe is n oop boek. Ek is wie ek is.

Alikreukel

49 - Hennenman, Vrystaat

Persoonlikheid: Eerlik, opreg en hulpvaardig. Ek hou van Musiek, Fliek, Nostalgie. Stokpertjies "Vintage...

Spikkels99

47 - Krugersdorp, Gauteng

As jy my eers het as 'n vriend sal jy my nie wíl los nie: ) Eerlik opreg en ek verwag die selfde asb Verkies...

Smiley_1996

24 - Pretoria, Gauteng

Ek hou van n lekker braai en Vas dans. Ek kan selfs braai en ek kan kos maak op die stoof.

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek