Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Theo0611

36 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek is Liefdevol betroubaar en weet wat ek in die lewe wil he. Ek lyk soos n snop maar is plat op die aarde. Raak...

Neels713

42 - Bloemfontein, Vrystaat

Hou van lekker dinge doen.Is goeie geselskap. Standvastig. Netjies.Hardwerkend. Pligsgetrou. Weet om mense met...

Wareheer21

47 - Pretoria, Gauteng

Ek is familie georinteerd en is iemand wat baie omgee vir die mense die naaste aan my. Ek is lief vir kinders,...

Tramp_

42 - Thabazimbi, Limpopo

Stil en terug getrokke (poep sag en lag klip hard) Goeie sin vir Humor Liefdevol en Standvastig met min...

RS81

39 - Pretoria, Gauteng

Ek is n eerlike reguit persoon wat nie hou van leuns nie. Ek is gay en my famielie en vriende weet

Ingenieur72

49 - Edenvale, Gauteng

Ek hou van aktiewe dinge in die buitelig en om Suid Afrika te verken. Het al genoeg lande besoek om te weet SA...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek