Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Johnny4432

38 - Centurion, Gauteng

Ek is mal oor die buitelewe, braai saam met vriende. Maar 'n lekker aand voor die tv met netflix gaan my ook nie...

HopeloosTeSingle

27 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'redelike stil mens en geniet rustige kuiers om 'n viir, lees, movies kyk, oefen en slaap. Ek is vas...

gelukjagter

23 - Centurion, Gauteng

Want ek weet hoe om te stroop en onder andere weet ek ook hoe om ‘‘n trekker te ry. Ek het ook sal in die...

SonsoekerPieter

45 - Johannesburg, Gauteng

Ek is 'n realistiese dagdromer. Soek medereisiger om wêreld mee te verken. Positiewe mens, glo altyd glas is...

vos450

40 - Krugersdorp, Gauteng

Baie rustige ou ...opsoek na iemand spesiaal.Hou van die bosveld .kamp.em saam vriende en familie te kuier. My...

RiaanR123

45 - Centurion, Gauteng

Ek is maar net wie ek is. Ek verander nie, hoef nooit my storoes te onthou. Want dit sal altyd dieselfde bly ....

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek