Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydlyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

bokkievirliefde

44 - Klerksdorp, Noord-Wes

Plat op di aarde meisie,ek weet waneer om my"aand rok"aan te trek en waneer om heeldag mt "nighties" te loop!Ek...

Fliekflooi

49 - Boksburg, Gauteng

Ek is 'n ekstrovert wat die lewe geniet. Ek is lief vir dans, fliek en kuier. Ek het 'n baie goeie sin vir humor...

dreamer550

48 - Boksburg, Gauteng

As my profiel vir jou goed lyk,stuur n boodskap en ek vertel jou meer oor myself.Eks n doodgewone boeremeisie...

Lolabunnyqi

25 - Sasolburg, Vrystaat

Soms is ek mal maar dis dis di lewe ek lewe vir my kind Ek is i rustage mens maar kan soms biki hand uit ruk

Stella01

32 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Bubbles9319

27 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is snaaks, baie vriendelik as ek eers geleer ken word, hou tyd saam my vriende en vriendine te spandeer, ek...

Oor Kom ons Kliek

Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.

Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.

Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente twee-rigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.

Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.

Spoedsoek