48 - Lephalale (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika
Ek is Baie reguit en party keer kom dit koud voor maar dit vat n rukkie om oop te maak maar ek is Baie sag person.
48 - Lephalale (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika
Ek stel belong in iemand wat reguit en eerlik kan wees.
Ek is Baie reguit en party keer kom dit koud voor maar dit vat n rukkie om oop te maak maar ek is Baie sag person.
Kom ons Kliek is 'n aanlyn afsprake diens wat jou sal help om mense soortgelyk aan jouself op te spoor en met hulle in verbinding bring.
Ons doel is eenvoudig - om liefde, romanse en pret by die lewens van enkellopendes te voeg.
Ons is een van die oudste en bekendste afsprake gemeenskappe op die web met 'n unieke, baie gewilde en geheime wapen - ons intelligente tweerigting pasfunksie. Dit het reeds derduisende gelukkige en langtermyn verhoudings laat vlamvat.
Sluit nou aan en laat ons dieselfde vir jou doen.