Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Silverton), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
43 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 36 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels; Geen | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is lief vir die natuur, diere en om te gaan kamp. Hou van avontuur. Ek ry graag fiets, en gaan gym gereeld om fiks te bly. Ek het 'n goeie hart en help mense graag. Ek is vriendelik goedhartig, rustig. Ek hou daarvan om saam met vriende uit te gaan en te gaan kuier en te dans, maar sal ook 'n rustige aand by die huis deurbring. Ek werk in IT, maar werk ook deeltyds as dj by troues. Ek is lief vir musiek, maar net nie enige heavy metal nie asb. Vra my, om meer uit te vind oor my....
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek op die oomblik net 'n vriendin wat saam met my graag die volgende wil gaan doen.
1. Leer Dans. Ek kan nie baie goed dans nie, maar wil graag leer. Nie om kompetisies te wen nie, maar net om dit te geniet en fiks te bly.
2. Saam so af en toe 'n movie te gaan kyk. Baie van my vriende is nou al getroud en doen hulle eie ding, so ek wil nie altyd hulle pla nie. En dit is ok om op my eie te gaan fliek, maar as daar 'n wow moment is dan is daar nie iemand om dit mee te deel nie.
3. Ag en om net lekker te kuier.
Ek het dus nie enige iets om my ideale pasmaat te beskryf op die oomblik nie.
Wat Sy Vriende Sê
silveroke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Reguit; Verdwynend |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fiksie; Gruwelverhale; Misdaad; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Bergfiets; Biljart Snoeker; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Perdry; Rotsklim; Skubaduik; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |