Sonvanger_1953

71 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

8

Sonvanger_1953

71 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Sal graag 'n sielsgenoot en goeie vriend wil ontmoet

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nie op soek na iemand om my gelukkig te maak nie - ek is reeds gelukkig. Ek is op soek na iemand om gelukkige tye met my te deel. Ek is onafhanklik met geen bagasie. Ek dink ek is doodgewoon - my kinders se ek is spesiaal. Ek is baie jonk van gees - hou van musiekfeeste, kamp, kuier saam met familie en vriende, maar geniet ook rustigheid. Ek is eerlik en opreg, baie gemaklik om oor die weg mee te kom en het nie "issues" nie. Ek glo dat "A stranger's just a friend you do not know". . Ek en my 2 kinders is baie na aan mekaar. Respekteer mekaar se tyd en ruimte maar kuier ook graag saam met vriende en familie. Dis vir my belangrik om my maat ruimte te gee om sy eie belangstelling te beoefen.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag 'n sielsgenoot wil ontmoet om die goeie dinge in die lewe te deel. Hy moet selfonderhoudend wees, goed versorg wees en netjies op homself. Eerlikheid is vir my ononderhandelbaar. Hy moet gemaklik wees om oor die weg mee te kom. Iemand wat mense met respek behandel en weet hoe om in verskillende situasies op te tree. Geen kansvatters asb. En al is daar nie "chemistry" nie kan mens seker steeds goeie vriende wees??

Wat Haar Vriende Sê

Sonvanger_1953 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Bul
Lengte:
179cm (5' 10.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 75
Sterreteken:
Enige
Lengte:
183cm (6' 0.0") - 193cm (6' 4.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Musiekkanale; Nuus; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Tuinmaak
Sport:
Gholf; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Duits; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters