In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n privaat en rustige mens. Ek's 'n plain Jane en plat op die aarde. Ek hou van lag en goeie geselskap. Ek geniet die buite lewe.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet onafhanklik wees, 'n sterk no-nonsense gentleman met 'n sin vir humor en 'n positiewe ingesteldheid, iemand wat ook na sy gesondheid omsien. Ek geniet goeie, intelligente geselskap. Wat ek nie soek nie, is 'n narcissist, beterweter of iemand wat oorheersend of besitlik is, iemand wat voorgee of aandag soek. Ek soek nie drama in my lewe nie. Ek waardeer altyd 'n oop en eerlike persoon. Wees net jouself.
Wat Haar Vriende Sê
Meraai_101 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton (Brackendowns), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
48 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Speurverhale; Topverkopers |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Eerlikheid: |
Uiters |



