In haar eie woorde...
Oor Haar
In my besige dag raak mens ingesluk met ander se behoeftes. Ek is opsoek waar ek aan my eie behoeftes kan aandag gee. Om heerlik te kan gesels met iemand en dinge saam te doen. Waar elke koffie afspraak 'n heerlike ervaring sal wees, en in die stil tye geen ongemak. As jy ook opsoek is na lekker gesels en saamdoen, kontak my gerus.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet daardie een persoon wees vir wie ek nie sal kan wag om iets te vertel nie. Sielsgenoot, vriend en hopelik lover... Wat ek kan respekteer en weet hy is daar vir my in goeie en slegte tye. Handig en prakties sal 'n pluspunt wees. Lief vir die natuur en mooi kleure en klanke. Kan nie wag om hom te ontmoet nie.
Wat Haar Vriende Sê
Chinchilla het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kleinmond, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
169cm (5' 6.5") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 52 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Rock; Volk; World |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Fliek Gereeldheid: |
Dis 'n weeklikse instelling |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Internetbesoeke; Musiek Maak; Skilder |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Fietsry; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Kampering; Stap; Staptogte; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |