stormer_973

60 – Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika

moeg alleen gekamp

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

ek dink ek gemaklike mens wat hou van al die lekker dinge in die lewe. rugby braai enige sport en uitkamp . as jy moeg is vi naweke alleen en wil chat laat weet van jou dan maak ons n plan. moet asb net nie wil fliek kyk as da rugby aan is nie. ek hou van mooi musiek het lank nagklubs gehad .Jy sal my nooit hoef te gaan soek by pelle of in kroee nie ek kuier by die huis en as ek uitgaan sit jy links voor. ek sal jou met trots saamvat oral wa ek gaan en bederf . En ek het baie liefde om te gee

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet my sielsgenoot kan wees. baie passionate wees en als saam met my kan doen. Sy moet intellektueel kan n gesprek voer en tog weet van dinge wat om ha aangaan in die ou wereld van ons. Sy moet lief wees vir sport en nie voorgee nie want iewers gaan dit tog uitkom. Ek soek iemand wat saam met my kan rugby kyk al skree sy vir n ander span en as die game verby is is die kole ook reg dan sit ons die vleis op die vuur.

En as ons kla gebraai het gaan stap ons langs die rivier of vat kole en gaan maak n lekker vuur daar langs die water en tuur in die vlamme en gesels te lekker. n lekker vuur met hout.

As jy kinders het sal ek hule met dieselfde respek en liefde behandel as wat ek my eie kinders gee as hule vir pa kom kuier.

Sal graag wil he jy moet van my kinders ook hou hule het n ma jy moet hule vriendin wees en hule moet jou respekteer

Ag en sy moet liefdevol wees en hou van aanraking . Laat waai Meraai ek wag op jou

Wat Sy Vriende S

stormer_973 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

stormer_973 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.