In sy eie woorde...
Oor Hom
Ons almal het lewensverhale wat opgeteken staan in ons Hemelse Vader se groootboek. Myne is propvol gedeeltes van kind wees, kattekwaad, pakslae, lewenslesse, grootword, studeer en werk, maar daar is nog een groot hoofstuk wat gevul moet word. Die hoofstuk waarin ons mekaar ontmoet, mekaar leer ken en verlief word en bly....dit bepaal ook die volgende hoofstukke waarin ons, ons lewens geniet ten volle met alles wat mooi is in die aardetjie, die hoofstukke wat ons vir ander om ons 'n ligtoring en baken mag wees, die hoofstukke van mekaar elke dag se ek het jou lief en lekker slaap en die hoofstukke waarin ons eendag oud sal word.
Die lewensverhaal sal propvol interresanthede en uitdagings wees, en die lewensverhaal gaan 'n "happily ever after" he!!!
Sy Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat...Sjoe. Sy moet 'n kind van Die Here wees en na die Here moet sy my aanvaar hoe ek is. Ek sal haar onvoorwaardelik aanvaar en lief wees soos sy ook is. Sy hoef nie die looks van 'n skoonheidskoningin te he nie selfs nie die 1ste of 2de prinses nie, maar sy moet net mooi na haar eie skoonheid omsien. n Mooi glimlag he, en lief wees vir familie, vriende, kinders en die dierekinders. Sy mag van romanse hou, hou van die natuur, buitelewe, droom, musiek, dans, sport (nie noodwendig beoefen nie), braai, uiteet, fliek. Ek glo dit is nie te erg nie of hoe?
Wat Sy Vriende Sê
tokkelos77 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Centurion), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 37 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Dis 'n vae herinnering |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Dis OK |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Motorherstelwerk; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Gholf; Krieket; Rugby; Swem; Visvang |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tyd Aanlyn: |
Ek is meer aanlyn as van lyn af |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Skaam; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |