Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Rustenburg (Cashan), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
56 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 58 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Indies; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Droom baie, sing vals en huil jou hart uit as jy wil. Moenie laat jou gister jou vandag oorheers nie. Ek is semi afgetree a baie aaklige motorfiets ongeluk, maar die son kom steeds vir my mooi op en gaan steeds in goue oranje, rooi, vioolblou en pers aan die weste kant onder in die aand......Ek is verknog aan die natuur en boer met wild om produktief te bly. Ek lief musiek, speel ghitaar en sing vals. My twee liefling dogtertjies is my lewe. Ononderhandelbaar.
Skulderye, Botswana, Wild Fotografie, vliegtuie, filosofeer. As dit jou verveel, blaai aan.
Sy Ideale Pasmaat
Saggeaard, liefdevol, deernis. Lief vir die Natuur. Bo gemiddeld inteligent. Lief vir die lag van kinders die huil van n viool snaar en die melancholie van n chello. Die mooi in daardie krom wilde sering sien en ure wonder oor die kwashaal op 'n skilderdoek. My traan verstaan as my buffel kudde beskermend om die jongste kalf ronddraai en my lag my nuutste resep flop.
Wat Sy Vriende Sê
Liedjieboer het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek het koel bakkebaarde |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek is 'n geamputeerde |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Rock; Volk |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kultusklassiek; Kunsflieks; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Boogskiet; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Rotsklim; Rugby; Skietsport; Skubaduik; Snorkelduik; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk net 'n paar uur 'n week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Ander |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Tatoeëermerke |
Afsitters: |
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |