In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n baie aangename persoon om in jou geselskap te he.Ek is 'n grapjas op my manier.Ek het darem al 'n paar harde lewenslesse geleer.Daarom kan ek met gesag mense van raad bedien.Ek is ''n opvoeder vir die afgelope 30jaar Kan baie dingetjies in en om die huis doen.Kook, wasgoed was, huis skoonmaak en noem maar nog op is deel van my daaglikse roetine..Ek en my seun bly vir die afgelope VYF jaar alleen. Hy is in sy 4de en finale jaar op die Technicon. Ek is alle dank aan die Here verskuldig dat ek 'n goeie voorbeeld vir my kind kan wees en soms as ma en dokter kan optree. Hy sal hierdie jaar sy vlerke sprei wat beteken daar is niemand wat ek meer kan bederf en versorg nie. My tyd het nou aangebreek om iemand te soek wat haar sout werd is en vir wie ek weer op die hande kan dra. Iemand met wie ek kan rondkuier . Ek weet wat dit beteken om te werk en om huis te hou. My ideale maat sal ervaar wat dit beteken om bederf te word. ( Nie met presente nie.) Dit sal vir
haar elke dag 'n Valentynsdag wees.Ek is baie lief die see.Ek gaan hengel (visvang) graag.Ek is altyd alleen wanneeer ek gaan hengel. Ek is baie lief vir sport., sal baie keer krieket en rugby by die naaste stadion gaan kyk.
Gedeeltes van bogenoemde hoofstuk is voltooi. My seun is afgestudeer en hy het sommer dadelik 'n internskap gekry. Dit is nou darem lekker om soggens op te staan en kos in te sit virseun my wat oppad werk toe is.(8.012.2014)
Hy is binnekort uit die huis en dan vir wie kan ek op die hande dra???
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet weet wat sy uit die lewe wil he en moet baie selfversekerd wees.Sy moet ten alle tye haar identiteit behou.Moet kan lekker gesels.Moet baie eerlik en opreg wees en goeie morele waardes het..Sy moet saggeaard wees..Moet 'n eenman vrou wees. Sy moet selfonderhoudend wees.Die kombuis moet die plek wees waar ons twee saam kan kos maak, gesels. en goeie tye kan he. Sy moenie bang wees vir haar huis nie.( Is die vereistes te hoog? )
Wat Sy Vriende Sê
windvogel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Kraaifontein), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Nuwe Era; R&B / Soul; Reggae |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Geskiedkundig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Belangstellings: |
Houtwerk; Inkopies; Kookkuns; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Biljart Snoeker; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Jag; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Rugby; Skietsport; Snoeker; Snorkelduik; Sokker; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Visvang; Waaghalsige sport |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Indies; Seekos |
Uiteet: |
Ek kook altyd by die huis |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Baie Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |