Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Stadskern (Unspecified Suburb), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
182cm (5' 11.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Dit is altyd lekker om ander mense te ontmoet wat dieselfde belangstellinge het. Mens weet nooit, miskien word daar 'n groot plan gemaak.
Ek hou baie van die buitelewe en die lang togte na Namibia. Daar is vir my niks lekkerder as 'n lekker kamp in die bos met 'n ordentlike vuur (rooiwyn, steak en koffie) maar om dit alleen te doen is 'n bietjie eensaam. In die algemeen hou ek daarvan om nuwe plekke te verken en ek wonder altyd waar 'n pad heengaan.
Vir my is dit goed om basies te lewe maar dit moet skoon en netjies wees. Ek hou van kwaliteit en hou nie van onnodige goed nie.
Sy Ideale Pasmaat
"No strings attached", net normaal en 'n positiewe uitkyk op die lewe. Dit is belangrik om atleties te wees want wanneer ek wil gaan roei , 'n berg wil gaan klim of erens interessant wil gaan braai moet jy saam kan gaan. Daar kan ook gekamp word waar min mense heen gaan, hoe verder hoe beter. Dit is vir my belangrik om aktief en gesond te wees maar nie Iron Man dinge nie.
Ek is meestal positief en sukkel met negatiewe mens wat heeltyd kla en kritiseer. Omdat ek 'n strateeg is moet my maat my help die werklikheid inkleur. Ons moet 'n natuurlike span wees en wanneer ons nie saamstem oor iets nie, dit aanspreek sonder om emosioneel te raak.
Wat Sy Vriende Sê
Bosloper het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Optimisties; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Hoop; Nederigheid; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Reggae; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Fiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Geselsprogramme; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Misterie |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Motorsport; Rugby; Tennis; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Uiters |