Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Rietfontein, Landbouhoewes, Mooikloof.), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
77 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin; Rooibruin | ||
Oogkleur: |
Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n gelowige mens, Jesus is my Koning, sonder hom is ek niks nie. Ek loop nie onder die wet nie maar onder genade. Ek is dus 'n Christen, Christenskap is nie 'n Godsdiens nie maar 'n verhouding met God. Liefde, liefde, liefde is die belangrikste gawe in die lewe.
Ek raak selde mismoedig want ek fokus nie op my omstadighede nie maar op my Hemelse Vader.
Integriteit is vir my baie belangrik en dit beteken o.a. getrouheid, betroubaarheid, eerlikheid. Ek vertel aanmekaar nie leuns nie, hou nie daarvan om vals beskuldig te word nie dat leuens vir my vertel word nie.
Ek is 'n stil mens maar het 'n goeie sin vir humor en kan baie lekker lag, hou nie van skurwe grappe nie. Ek hou nie daarvan om te vloek nie, haat dit as iemand met my praat en gedurig vloek nie.
Ek is baie lief vir omtrent enige musiek met 'n mooi melodie, van ligte klasiek tot tradisionele boeremusiek. ek speel so bietjie kitaar, skryf self liedjies, minneliedjies en "Gospel" en sing so bietjie, wil graag 'n maat wil hê met wie ek kan harmonieër maar is nie deurslagewend nie.
Doen graag saam inkopies van kleertjies tot kos.
Ek is netjies op myself en hou van netheid om my.
Ek respekteer enige mens ongeag velkleur of geur en vewag dieselfde.
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet 'n sagte gees hê, Jesus eerste in haar lewe stel, saam met my kan bid of ek saam met haar.
Aantreklik wees met verkieslik 'n donker vel, petite, nie langer as 5'7" nie, met lang donker bruin hare, bruin oë, opgewek en spontaan, lekker gesonde kos kan kook, haar huis vol warmte en interesante hoekies, hier en daar.
Gasvry wees, saam met my dinge doen soos ek graag saam met haar sal wil dinge doen.
My bemin soos ek haar bemin.
Wat Sy Vriende Sê
IsJySeker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Dis 'n vae herinnering |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n bokbaardjie |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ander |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Misterie; Oorlog; Romanties |
Belangstellings: |
Fotografie; Gesonde leefstyl; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Gholf; Motorsport; Rugby |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is gebroke |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |