Jac_220Jac_220
Jac_220

55 – Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, Suid-Afrika

Jac_220Jac_220
2
0

Jac_220

55 – Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, Suid-Afrika

seblief...kom sit by my, belowe my dat jy die kans sal vat as ek jou vra

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 01 April 2026

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is mal oor die natuur. Hou van lag,kamp,braai saam vriende,piekniek saam iemand spesiaal...ek is 'n bos mens,gee my die veld enige tyd enige plek. Dis die enigste plek waar ek voel ek hoort. Lank genoeg alleen gewees, wil graag iemand ontmoet waarmee ek geheime kan deel,lag en spontaan kan wees.

Sy Ideale Pasmaat

as jy in die reen kan loop en nie net nat word nie, as jy na 'n miskruier kan kyk met dieselfde betowering as na 'n leeu...sal ek jou graag wil leer ken.As jy net jouself kan wees en soos ek, moeg is vir "issues" en mense wat jou in 'n boks wil sit, kontak my gerus

Wat Sy Vriende Sê

Jac_220 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lydenburg (Mashishing), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
36 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Krullerig; Wild
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Swaar Metaal; World
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Internetbesoeke; Kookkuns; Rekenaarprogrammering
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Krieket; Rugby; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Sarkasme
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Liberaal
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Baie