In sy eie woorde...
Oor Hom
Eks gemaklik.. met myself en wie ek is. Hou van gesels. Geduldig en aanpasbaar. Hou van lees en dokumentere programme oor veral groen sake en daaglikese politieke wendinge. Lief vir reis. Nie gelowig nie - dit gelaat na 50 jr. Maar ook nie ongelowig nie. Ons grootste pyn kom uit attachment aan dinge. Ek begin los van dit leef. Musiek is my lewe, luister en koorsang.
Sy Ideale Pasmaat
Ek nie voorskriftelik oor dit nie. Chemie tog belangrik. Die vonk van belangstelling mos. Aanvaardend en oopkop. Spiritueel (Ons kan oor dit gesels as jy wil). Ok met haarself en verwag nie van ons interaksie om lewensoplossings te bring nie. Nie meer te veel attachments nie.
Wat Sy Vriende Sê
Islekker het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Villieria), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Portugees; Spaans | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
60 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 177cm (5' 9.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Portugees; Spaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Wild |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Skaam; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek; Latyns; Opera |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Geselsprogramme; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Kunsflieks |
Belangstellings: |
Internetbesoeke; Lees; Meditering; Motorherstelwerk; Musiek Maak; Pottebakkery; Sing; Skilder |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Gimnastiek; Liggaamsbou; Muurbal; Tafeltennis; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 7 dae per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Wat's werk? |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Baie Liberaal |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |



