Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Edenvale, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
34 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
193cm (6' 4.0") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
193cm (6' 4.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Geen | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
My suster is nou al deer hell en terug. Na n verhouding wat nerens heen gegaan het vir 7 jaar is die ou en sy uit mekaar en toe na 2 jaar het sy verloof geraak aan n ander ou wat haar 2 maande na hulle verlowing gelos het vir sy ex wat eweskielik weer op die 'mark' was. Ek is heel gatvol om my suster so te sien seer kry en het dit op myself gebring om te sien of ek vir haar haar sielsmaat kan kry. Sy is oulik en volgens my is sy baie aantreklik. Sy het n sagte hartjie aan haar en verdien net die beste.
As julle sou belangstel in 'the long hall' en julle ook n soort gelyke storie het om te deel. Deel asseblief graag dit met my en stuur n foto. Sou ek dink jy is dalk n match vir my suster stuur ek jou dan ook n foto. Onthou net, als gaan nie oor looks vir my nie - ek will net sien hoe jy lyk. Dit is jou persoonlikheid wat moet uitskyn in jou brief/epos. Vertel my meer oor jouself. Stuur eposse na -[geskrap] - Dankie dat julle die tyd gehad het om hier deur te blaai.
Vriendelike groete
Groot Sus
Haar Ideale Pasmaat
- Moet nie n ex he wat jy n kind mee het nie! As jy n ex het moet daar GEEN manier wees wat jy haar sal will terug vat nie. DALK staan jy n kans hier af hangende jou brief. Once bitten twice shy ne.
- MOET will kinders he.
- Moet will iets lang termyns aanknoop
- MOET NIE dink jy gaan n wam bam thank you mam kry nie! Gaan na n plekkie waar jy genot sal vind maar dit gaan nie by my suster wees nie!
- Moet n goeie hart he
Wat Haar Vriende Sê
EkSoekSielsmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Optimisties |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Pop / Top 40; Punk; Rock |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties |
Kook: |
Ek moet kook |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Glad nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |