MayaMeraaiMayaMeraai
MayaMeraai

52 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

MayaMeraaiMayaMeraai
7

MayaMeraai

52 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Bietjie is beter as niks, maar meer is beter as bietjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 23 Julie 2024

Verander: 23 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n introvert en skaam tot ek jou beter ken. Ek wil elke oomblik net ten volle leef. Ek kan kosmaak maar sal veel eerder skottelgoed was. As jy hou van kosmaak, sal ons 'n mean team uitmaak. Ek is lief vir my huis en is altyd doenig in en rondom die huis met tuinmaak, verf, naaldwerk, houtwerk of enigiets wat aandag nodig het. Ek is lief vir kamp, goeie musiek en lekker kuier om 'n vuur. Ek is baie reguit en eerlik. Daar is net een pad vir my, en dis die reguit pad. Dis wit of swart...grys is nie goed genoeg nie. Ek het my hand al op alles getoets behalwe 'n vliegtuig se stuurstang. My ideale naweek? Saterdag hard werk en Sondag 'n lekker ''brêkvis-run" of net 'n rustige rit op 'n skoeter om my siel weer bymekaar te kry. Ek het 'n voltydse werk en is selfonderhoudend. Ek het nie 'n man nodig om my te rescue nie. Ek wil my lief en leed met 'n goeie maat deel en saam jou kan huil, lag, laf wees of net rustig raak. Ek stel nie belang in 'n 'fling' of 'n one-night-stand nie.

Haar Ideale Pasmaat

"Soul food" eerder as "eye candy" MAAR 'n goed versorgde man is onweerstaanbaar. Die perfekte maat is nie skaam om te sê dat hy die Here liefhet nie. Sy lewe en omgaan met mense moet dit kan wys. Hy moet selfonderhoudend wees en nie van 'n vrou verwag om vir hom te sorg nie. (Jammer manne, daar is sulke ouens daar buite). Hy moet kan lag en pret hê maar ook ernstig kan wees. Ons het almal 'n verlede en baggage, maar as jy nog nie jou baggage verwerk het nie, hou asb verby. Die belangrikste kwaliteit in enige persoon is eerlikheid. As jy my respekteer en soos 'n dame behandel sal ek jou soos 'n koning op die hande dra. Ek is slegs bereid om nr 2 in jou lewe te wees as God jou nr 1 is.

Wat Haar Vriende Sê

MayaMeraai het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Lees:
Stel nie regtig belang nie
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sport; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Kampering; Krieket; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters