In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n 100% gee aan my vriende, lojale, opregte, sal deur die vuur stap vriendin, wat "luister" wanneer iemand praat. Dit wat jy sien, is wat jy kry - geen doekies omdraai mens. Geen plek vir fyngevoelige, negatiewe mense in my lewe nie. Ek hou van lekker kuier saam met 'n paar vriende, en veral geniet ek dit om die "KOK" te wees tydens die kuier. Lekker op en wakker musiek en gesellige atmosfeer met "my soort mense". Ek hou van 'n "op die ingewing van die oomblik, onbeplande, kom ons doen dit" geleentheid. Ek is gemaklik in my eie vel, weet wie ek is en wat ek wil hê, en wat nie. Ek het vrede om myself as geselskap te hê. Ek HAAT konflik, maar kan as dit moet my "man" staan. Ek glo VAS waaraan ek GLO, en staan VAS daarby!
Haar Ideale Pasmaat
Moet eerlik, opreg en reguit wees. Lief vir lag en die lewe. Elke dag aangryp asof dit die laaste dag is. Vriendelike, positiewe mense mens wees, wat ander se pyn en leiding kan raaksien en omgee. Wat 'n hand kan uitsteek na jou mense wat dit nodig het, omdat jy weet waar jou Hulp vandaan kom. Moet kan kuier saam met vriende, gesellig wees en BESLIS nie 'n windgat of "brag"gat nie. Moet intelligent kan gesêls oor enige onderwerp, sonder om russies te veroorsaak.
Wat Haar Vriende Sê
Kokkin het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Kosher | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Kanada | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Stewig | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Reggae; Rock; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Tekenprente |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kookkuns; Meditering; Pottebakkery; Sing; Skilder; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Bergfiets; Dans; Jag; Kampering; Ski; Skietsport; Skubaduik; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Waaghalsige sport; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |