Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Utrecht, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Hebreeus; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek glo dat elke mens wat jou pad kruis vir jou iets leer, goed of sleg. Die Natuur laat my asem haal en my batterye laai. Ons moet leer om mekaar te koester die lewe is ongelooflik kort. Dit is moeilik om alleen deur die lewe te gaan maar as ek moet druk ek deur soos met alles wat ek aanpak. As ek kon sou ek graag baie oud wou word op 'n mooi manier en met "dignity" daar is nog soooo baie wat ek wil doen en beleef.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand wat die natuur waardeer, 'n goeie boek, lekker lag en emosies het. 'n Reismaat 'n avontuur maat. Ek dink nie ek sal sommer weer trou nie. Iemand wat nooit twyfel in sy geloof nie en weet waar krag en alles wat hy besit vandaan kom. Jy moet voluit wil lewe en nie net bestaan nie. Alles om jou raaksien, dit geniet en waardeer.
Eerlikheid en wedersydse respek is ononderhandelbaar. Iemand wat sy emosies kan deel en nie opkrop nie. Dit laat 'n verhouding werk.
Oneerlikheid vernietig nie net verhoudings nie maar ook die mens. Ek is iemand wat 150% gee en verwag dieselfde inruil.
Wat Haar Vriende Sê
Nataller246 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het 'n gesiggestremdheid |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Geel |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Rock; Volk |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Nie-fiksie; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Misterie; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Dans; Kampering; Perdry; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Erotika; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Baie |