In sy eie woorde...
Oor Hom
Afrikaans (English is below):
Rustig, liberaal van hart, konserwatief van optrede, vriendelik en lojaal, en noem 'n graaf 'n graaf. Het 'n wilde streek so nou en dan, so sal maklik valskerm spring. Net nie elke dag nie.
Bly meer as 10 jaar in Engeland, meestal in London. Mis die platteland, afrikaans, tradisies en wonder oor die soektog na my deksel. :)
Ek is 'n introvert, en is tuis in my eie geselskap, maar so nou en dan gaan soek ek mense. 'n Gebore plaasjapie wat graag sal wil terugkeer SA toe.
Werk in IT, maar sal dit enige dag prysgee vir 'n stukkie grond en 'n paar plaasdiere, my eie groente en vrugte, en natuurlik bogenoemde deksel.
English:
Reserved and at ease, liberal in thought, conservative in approach, friendly and loyal, and I call a spade what it is. Have occasional wild moments - would easily go paragliding when the mood strikes. Just occasionally though.
I've lived in England for over 10 years, mostly in London. I miss the countryside, my native language and traditions, and the search for this pot's lid :)
I'm an introvert, at home with my own conversation. Just occasionally I go and look for other humans. I'm a farmersboy through and through, and would like to return to SA permanently in the future.
I work in IT, however I would give that up at the drop of a hat for a parcel of land, some farm animals, my own veg and fruit, and that ever-elusive lid of mine ;)
Sy Ideale Pasmaat
Afrikaans (English below):
Eerlikheid, determinasie, tuis in jou eie vel, tevrede om rustig by die huis te vertoef en saam te kook in plaas van die stad rooiverf (so nou en dan is oraait).
Laat my lag en ek sal die guns terugbesorg. Wees positief en weldadig.
En heel waarskynlik die belangerikste: wees bereid om jou sê te sê.
English:
Honesty, determination, comfortable in your own skin, happy with being at home and cook a meal with me, instead of painting the city red every night (every now and again is fine).
Make me laugh, and I will return the favor. Be positive and humane.
And probably most importantly, know how to speak your mind.
Wat Sy Vriende Sê
Aleenlop3r het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bredasdorp, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
183cm (6' 0.0") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in England, Verenigde Koninkryk | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
22 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Gesigshare: |
Ek het 'n volbaard |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Stil; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My pajamas |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Onafhanklik; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Hang- / Skermsweef; Motorsport; Perdry; Ski; Skietsport; Stap; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika |
Godsdienstige Bywoning: |
Nie van toepassing nie |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Politiek: |
Matig |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |