In haar eie woorde...
Oor Haar
Vriende sê ek is 'n spontane, vriendelike, gulhartige, veelsydige, aanpasbare en avontuurlustige natuurmens met 'n passie vir die natuur en die buitelewe, maar ewe gemaklik en knus met 'n glasie rooiwyn, goeie geselskap of 'n goeie boek voor die kaggel.
Mal oor goeie, opregte en passievolle mense wat begrip/empatie met ander het en dit uitleef en nie tyd mors op nuttelose skinderpraatjies, kwaadstokery of gierigheid nie.
Stokperdjies sluit enige buitelug-aktiwiteite in (fietsry, kamp, bergklim, seelewe, ski, stap, swem, ens.), lees, skryf, dig, reis, skilder.
Kennis sonder insig en wysheid is gevaarlik . . .'n wyse mens is slimmer en meer werd as 'n miljoen geleerdes sonder wysheid.
Haar Ideale Pasmaat
Sal wonderlik wees om 'n wyse, karaktervaste geesgenoot met 'n GOEIE HUMORSIN te hê om die lekker en sleg van die lewe te deel . . . saam langs die strand of in die berge rond te dwaal en die natuur te geniet, saam kosmaak en braai of sommer net lekker knus sit/lê en kuier voor 'n kaggel.
Wyse, beginselvaste mans wat ewe goed kan luister as praat en alle mense met respek en deernis behandel, is baie meer seksie en aantreklik as 'n grootmond-spiertier . . .interessante, oop-kop lesers en luisteraars wat nuwe dinge wil leer en ontdek is soveel interessanter as egotiste wat dink hulle weet alles.
Wedersydse vertroue en respek is onontbeerlik . . . asook die vermoë om vir jouself te lag . . . 'n Gebalanseerde, vredeliewende man met 'n liefde vir avontuur en die buitelewe en 'n lus om ook nuwe dinge te beproef, sal werk vir my!
Wat Haar Vriende Sê
Walsmydeurdielewe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Elandsbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
67 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Duits; Engels; Nederlands | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 65 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Weegskaal; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 204cm (6' 8.3") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Nederigheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Stap op die strand |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Misdaad; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskapsfiksie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Geselsprogramme |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Boeke skryf; Gedigte skryf; Joga; Lees; Skilder; Tuinmaak |
Sport: |
Branderplankry; Dans; Driekamp; Hang- / Skermsweef; Kampering; Perdry; Seil; Staptogte; Swem; Tennis; Waterski |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |