In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n borrelende mens wat hou van die buitelug. Ek kom goed oor die weg met enige tiepe mens. Ek hou nie van buierige mense nie want ek is nie buierig nie. Ek hou daarvan om tussen mens te wees. Ek geniet uiteet, fliek teater... eintlik hou ek van enige iets wat ek saam met iemand anders kan doen. Ek het baie liefde om te gee maar wil dit ook graag terug ontvang. So as jy belangstel en dink jy wil my vriend wees kontak my gerus. Ek stel gladnie belang in los verhoudings of kans vatters nie. Geen getroude mans nie asb. Ek het 2 dogters maar bly nie by my nie. Hulle kuier sommige naweke.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat my aanvaar soos ek is. Eerlikheid, opregtheid en geen kansvatters of false mense is welkom in my kringe nie. Ek sal graag bederf wil word. Komminukasie, aanraking en om tyd saam met iemand te spandeer is vir my belangrik. Ook met my hele hart wil ek geliefkoos word. Wardeer word dis die klein goedjies wat tel. Ek soek nie na rykdom nie want geld het my nog net seer gemaak. Geld kan nie liefde koop nie ook nie aanvaarding nie. As geld vir jou die alfa en omega is sal ons nie pas nie. Ek dink dis enige dame se hart begeerte om die wereld vol te reis en mooi goed te he maar ek weet ware liefde en vriendskap is nie te koop nie en dis meer werd as enige stewige bank rekening. As jy die lewe wil wardeer en geniet en saam lag en huil in goeie en slegte tye mag ek dalk die een wees vir jou.
Wat Haar Vriende Sê
AwesamBlossem het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George (Heater park), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Potchefstroom (Noord-Wes, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Effens Bles | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Stoute satyn nagrokkie |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Muzak; Nuwe Era; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock; Swaar Metaal; Volk; World |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties; Swart & Wit / Stil; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Musiek Maak; Sing; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Driekamp; Gewigsoefeninge; Gholf; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Krieket; Krygskunde; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Roei; Rotsklim; Rugby; Seil; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Veerpyltjies; Veldhokkie; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Voëlkyk; Waaghalsige sport; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Gastrokroeg; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Woes |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |