In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is iemand met 'n liefde vir mense,die natuur en vir God.Ek is 'n plat-op-die-aarde mens, doelgerig en het 'n passie vir die lewe.Geniet goeie wyn en kos en kuier graag saam met intieme vriende.Ek is opsoek na iemand wat die lewe saam met kan deel...langafstand sal nie vir my werk nie...maar is oop vir moontlikhede.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale maat deel my belangstellings. As ek dan nou verder iets moet se (dis nie soveel van belang) moet Hy doelgerig wees en weet wat hy in die lewe wil he.Sy liefde vir God sal my belangstelling nog meer prikel.He is a professional,smart,loving,gentle,down to earth and a mature kind of guy, who loves the finer things in life.
Wat Haar Vriende Sê
Sielmens78 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
46 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
38 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Bruin | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen; Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Snaaks |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; R&B / Soul |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse |
Belangstellings: |
Fotografie; Inkopies; Musiek Maak; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Bergfiets; Biljart Snoeker; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Kampering; Krieket; Rugby; Snoeker; Staptogte; Swem |
Kook: |
Ek kan nie of sal nie kook nie |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's 'n student |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van hulle goedgaar ;) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Liberaal |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |