Namredips

49 – Randburg (Robindale, Randburg), Gauteng, Suid-Afrika

6

Namredips

49 – Randburg (Robindale, Randburg), Gauteng, Suid-Afrika

Kan my rib nou terug kom asb! :-)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Maandag

Verander: 07 Julie 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

As asemhaal nie 'n natuurlike proses was nie, was ek seker al dood. Ek neem dinge maar stadig, dus sal ek mettertyd hierdie seksie ophelder met my beste humor poging, wat my afrikaanse juffrou van standerd 7, sal laat bars van trots.

En dan kiekie publiek maak ens. Ek is op die stadium maar baie versigtig, so as jy op 'n deadline is omdat jy bang is jy verloor die trou venue se deposito, hou maar eerder verby. Ek is so 6 maande uit 'n verhouding uit en glo mens dompel nie net in iets in nie. Ek kort bietjie tyd vir prosessering ensovoorts, om seker te maak die huidige bagasie kelder nie die regte pasmaatjie se kans sommer uit die staanspoor uit nie.

Jy dink seker nou "Wat maak jy dan hier?"

Die antwoord is want ek is nie perfek nie en het nie al die antwoorde nie. Ek is hier want ek glo wel aan praat, skoene uitskop gesels praat, lekker praat, nonsens praat, dalk diep praat, praat, praat, praat. Dus as iemand dit tot hier gemaak het en lus is vir praat sonder enige druk of verwagting, druk daai "chat" knoppie, ja daai ene bo.

Kommunikasie is tog immers die fondament van enige suksesvolle verhouding, dus weet mens nooit, nie waar nie?

Sy Ideale Pasmaat

Eerlik en haar eie onafhanklike mens. Wel, dis die eerste gedagte wat nou in my kop inkom. Dis die belangrikste. As ek geweet het en seker was van die res, het ek nou al my goue huweliks herdenking beplan. Ek leer self nog dinge uitfigure oor wat pas en nie pas nie ens.

Ek probeer nou uitbrei, as ek net die vlekke van hierdie blerrie kristalbal kan afkry :-)

Wat Sy Vriende Sê

Namredips het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Robindale, Randburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Modderfontein; Randburg; Roodepoort; Sandton; Johannesburg (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
38 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 186cm (6' 1.2")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra kontaklense
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Nie-fiksie; Selfhelp; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Opvoedkundig; Speletjiesprogramme; Sport; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Kultusklassiek; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beleggings; Boeke skryf; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Sing; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Atletiek; Boks; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Krygskunde; Rekspring; Rugby; Seil; Skaak; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters