In haar eie woorde...
Oor Haar
Plaasgirl wat lojaal, opreg, nederig, uitgaande, ondersteunend en vriendelik is. My verhouding met my Skepper is vir my van kardinale belang en ek is passievol daaroor. Hou van lekker lag saam met my maat. Ry graag met my bakkie se ventsters oop sodat die wind deur my hare kan dans. Lief vir diere en die natuur. Waardeer goeie kos en wyn, kuns, fotografie en musiek. Ek is intelligent, lojaal, passievol en goed versorg. Ek is gemaklik met wie ek is. Ek het 'n groot omgee hart. Ek het baie liefde om aan die man in my lewe te gee. Ek sal jou altyd ondersteun en sal altyd in jou “hoek” wees, maak nie saak wat nie. Ek gee nooit op nie. Ek het baie hoë morele waardes. Ek respekteer myself en daarom ook my medemens. Ek is gemaklik in jeans en 'n t-hemp of n formele rok met bypassende "killer heels"! Ek het 'n goeie sin vir humor. Het in die buiteland gewoon en gewerk. Hou van rondrits, om nuwe plekke te verken. Nie n mall crawler nie, sal liewer tyd in die natuur spandeer. Passievol in wat ek ookal aanpak - doen nie die lou en flou of negatiewe ding nie.
Haar Ideale Pasmaat
Someone whom I can trust 100%, his word has to be his bond. Looking for a man with a kind, warm and caring heart, with high moral values. Devoted and passionate about our God. I prefer him to be active, well-groomed and sometimes playful and funny. I would like to laugh with him, be quiet with him and sometimes just "be". It would be perfect if he shares my love and passion for travelling. My best friend, lover, partner in crime and confidant.
Wat Haar Vriende Sê
Bosveldmeisie03 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Swart | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
53 - 68 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys; Grys; Wit; Geen (Bles); Effens Bles; Geskeer | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Klassiek; Pop / Top 40; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Nie-fiksie; Reis |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Nuus; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller |
Belangstellings: |
Fotografie; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Motorsport; Muurbal; Rugby; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Fynproewer Uitetes; Kitskos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |