Soekliefde33

40 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

2

Soekliefde33

40 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Soek n ware man....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Donderdag

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

So...

Ek is betroubare, liefdevol, eerlik (soms te eerlik), ek respekteer almal om my, loop altyd die ekstra tree vir ander mense! Ek's n regte ou tuisskepper, almal moet net versorg wees!

Eks verby nagklubs, 'n lekker kombuis kuier saam n glasie wyn is nou die inding!

As jy voel jy moet heeltyd weet waar ek is en wat ek doen, gaan jy my vinnig verloor ek lewe al lank sonder jou, maar ek wil wel kies om jou in my lewe te hê, my dae is besig, maar om vanaand saam jou te wees sal die grootste bonus wees!

Jou ouderdom pla my nie, as jy kan beweeg en lewe kan ons 'n pad stap! Verskonings heeldag en aldag oor hoekom ons nie goed kan gaan doen nie, gaan glad nie werk nie!

MAAR ASSEBLIEF

Moenie speletjies speel nie, dink ons almal soek tog dieselfde...
'n Pasmaat...!! Wat die lewe kleur gee, nie grys maak met donker wolke nie!!

Haar Ideale Pasmaat

Net n man wat weet wat hy soek... Ek gaan jou nie probeer verander nie, ons pas of ons pas nie....
Ek lees so baie hier wat almal se ideale pasmaat is... Ek glo nie daaraan nie, ek dink ons lewe verby mekaar omrede ons almal loop met n lys van moets en moenies... Dalk het ek self al my pas maat gemis omrede ek n lys gehad het.
So wees jouself en eerlik en opreg dan kan daar geen misverstande wees nie...

Wat Haar Vriende Sê

Soekliefde33 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Visse
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in die Wêreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Naïef; Realisties; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Houtwerk; Kookkuns; Lees
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Gebruik Dwelms:
Nooit
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Baie