In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n persoon wat glo in opregtheid en lojaliteit. Ek is n goeie sports vrou en het n goeie sin vir humor. Ek hou van die natuur en mans wat hulsef "genoeg respekteer" om nie hul pasmaat te verneuk nie. Ek hou beslis nie van valse mense en doem profete nie.
Haar Ideale Pasmaat
n Man met n goeie sin vir humor, n man met sterk arms wat my sal beskerm teen die aanslae van die wind, n man wat eerlik en opreg is, iemand wat homself respekteer en ander mense ook. Iemand wat lojaal is teenoor homself en so ook teenoor die mense wat hy lief het. Iemand wat lief is vir boeke en so ook die natuur.
Wat Haar Vriende Sê
violetta994 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vredendal, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
19 - 28 | ||
Sterreteken: |
Waterdraer | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 154cm (5' 0.6") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Bruin | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Ander | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Persoonlikheidstrekke: |
Realisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Beleggings; Boeke skryf; Joga; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Snorkelduik; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e) |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Tuis met 'n goeie boek |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |