In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n baie lawwe mens wat hou van grappe maak en die lewe geniet,mal oor musiek en die bos! Maar eks baie ernstig oor sake van die hart,was al te veel teleurgestel en ons almal weet dis nie lekker nie,so ek is heelwat versigtig,val nie halsoorkop in 'n situasie nie,ek verpes jaloesie want ek is nie 'n jaloerse persoon nie,as daar respek en vertroue is het jaloesie geen plek nie...ek is baie liefdevol en oop met my emosies(met die regte persoon...die res sal my nooit kan lees nie) ek is baie geheimsinnig oor verrasings en hou baie daarvan om daai spesiale persoon te verras,laastens maar belangrik...Ek haat leuens met 'n passie....ek is baie eerlik en verwag dieselfde...
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat lief is vir die natuur,mal is oor musiek,eerlik en opreg,plat op die aarde...liefdevol, beslis 'n sin vir humour he anders gaan jy swaarkry...ek soek iemand wat my sal terugkap en nie dit wat ek se persoonlik vat nie...iemand wat bereid is om te werk aan 'n verhouding en nie opgee na die eerste argument nie...
Wat Sy Vriende Sê
Plaasboertjie79 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Lephalale (Ellisras), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Botswana; Suid-Afrika; Zimbabwe | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 38 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Sarkasties; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Voertuigprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Westerse |
Belangstellings: |
Gedigte skryf; Houtwerk; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Boogskiet; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Skietsport; Staptogte; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare; Sarkasme |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Uiters konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |