In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is betroubaar en eerlik en wil graag mense gelukkig maak. Ek hou van travel en die mooi dinge van die lewe. Namibie se sand en duine maak my nostalgies.
Ek is mal oor my kinders en kleinkinders maar sal ook mooi omgaan met ander mense se kinders.
Wil graag die deel van my lewe geniet en verryk saam met iemand spesiaal, ek is 'n vashou mens, liefhe en omgee mens. Ek blom selfs in 'n woestyn as jy omgee en liefhet en opreg is. So nee, ek is nie 'n kaktus nie, lol. Maar het 'n goeie sin vir humor, intellegensie en waardes en standaarde. Goed seergekry in my lewe, nou is dit MY tyd, dalk ONS tyd, as vriendinne, geesgenote of dalk soveel meer.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek iemand wat eerlik is en werlik omgee vir mense en vir my.
My maat moet bereid wees om nog opwindende dinge te doen en te travel, al is dit kaap toe en terug, maar plekke en mense saam met my sien en beleef, waardeer en indrink.
So iemand moet van sport hou, ek het gespeel, nou kyk ek graag, jy kan my niks vertel van rugby nie, en ek was 'n Netbal Queen, maar as jy mooi werk met my sal ek my dom hou en jou my Koning maak.
Moet van kinders (myne en syne) en diere hou, veral honde.
Familie is belangrik, lag is lekker, n vuur warm en vlinders op die maag of sterre in die oe mooi...Ps: ek is goed versorg, ek soek iemand wat ook graag na homself kyk.
Wat Haar Vriende Sê
Maralet vertel...
Oeeee!! WoW! wat 'n amazing omgee liefdevolle mens, mooiste mens van binne en buite, lyk jaaare jonger as wat sy is, modern en classy. Enige man se droomvrou!
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Helderberg (Strand/Somerset Wes), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
74 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Helderberg (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
64 - 73 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pers |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Opera; Pop / Top 40; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Kookkuns; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Skilder; Toneelspel |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Tafeltennis; Tennis |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek is 'n enigste kind |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |