Groenoog_RoosGroenoog_Roos
Groenoog_Roos

47 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

Groenoog_RoosGroenoog_Roos
1

Groenoog_Roos

47 – Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika

Met my aan jou sy, sal daar altyd 'n glimlag op jou mond wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is nie 'n mode pop nie en hierdie is nie my beste foto nie. As jy opsoek is na 'n model, asb hou verby. Al lyk ek nie soos die perfekte mode pop nie, is my hart van goud, is ek 'n omgee mens wat net liefde en waardering soek. Soek ek 'n lewensmaat? Meskien, eendag. Elke ding op sy tyd, maar vir nou maak ek vriende. Ek het 'n moeilike 4 jaar agter die rug en begin nou eers die lig sien. Die afgelope 4 jaar was baie moeilik vir my en ek sien nou eers die lig. Dit vat baie van my om hier te wees. Ek is uitgesproke en sê 'n ding soos hy is. Ek is nie skynheilig nie en haat leuns en agterbaksheid. Wees eerlik en opreg met my soos wat ek met jou sal wees. Ek het 'n groot passie vir diere, die natuur en my kinders is my lewe. Ek is 'n groot liefhebber van perde, honde en katte. Om te ontspan lees ek graag, gaan stap 'n ent of geniet die sonsopkoms. My uitkyk op die lewe is maar om elke dag te vat soos dit kom. Môre is nie defnitief nie dus leef ek vandag voluit want spyt is 'n goeie ding, maar hy kom te laat.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek iemand met wie ek kan gesels. Iemand wat nie bang is om sy sê te sê nie. Iemand wat my 5 uur die oggend sal wakker bel net om te hoor hoe ek geslaap het. Iemand wat nog omgee oor hoe dinge gedoen word. Ek soek nie iemand wat agterbaks is nie en ek soek nie 'n leunaar nie. Die leun maak seerder as die waarheid. Ek soek iemand wat by my wil wees omdat hy by my WIL wees en nie oor hoe ek lyk nie. As jy 'n modepop soek, jammer dan is ek nie die regter persoon vir jou nie.

Wat Haar Vriende Sê

Groenoog_Roos het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brits, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Ram
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 209cm (6' 10.3")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Hindoe; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Buite beheer; Buierig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Geel
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Misterie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Skilder; Toneelspel
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Backgammon; Biljart Snoeker; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Krieket; Perdry; Polo; Rugby; Snoeker; Staptogte; Stoei; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Museum- of galerybesoeke
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters