In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is eerlik, opreg, liefdevol en het geen pretensies nie. Die lewe het my gemaal tot nederigheid, dankbaarheid. Verander wat jy kan en gee die res vir God. Ek versorg myself altyd goed en sal jou in alle opsig ondersteun, lei en liefhê. Ek sal jou jou ruimte gee om jouself te wees. Vriende beskou my as gesellig. Ek hou van 'n positiewe uitkyk na die lewesy
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet selfrespek hê, vriendelik, geen manupileerder nie. Sy moet goed kommunikeer. Sy moet respek en vertroue reflekteer. Sy moet ondersteunend kan wees en die goeie en slegte saam my kan deurstaan. Standvastig en stabiel. Moet kan jammer sê. Goeie kameraad en 'n positiewe uitkyk op die lewe. Geen klein jakkalsies moet die wingerd vernietig nie.Ek sal graag in billik wil doen. Ek soek in haar vrede, vreugde, liefde, vergewensgesindheid, nederigheid en dankbaarheid, dieselfde as wat ek wil uitstraal.
Wat Sy Vriende Sê
Soeklewensmaat_325 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Grys | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Solvent |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kempton Park (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
156cm (5' 1.4") - 169cm (5' 6.5") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Soeklewensmaat_325 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.
