In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n opregte jong dame. Baie passievol oor my beroep, maar ek geniet ook die vrolike kant van die lewe!Wat is nou lekkerder as om saam met jou hartsmense te lag, ontspan en vrolik te wees! Familie en vriende is vir my baie belangrik! Ek voel baie sterk oor eerlikheid in enige verhouding en kommunikasie is vir my BAIE belangrik! Amibisie en doelgerigtheid is ook vir my belangrik1
Ek voel baie sterk oor my Christenskap en Ons Hemelse Vader is die kern van my bestaan en dit is vir my ononderhandelbaar dat my lewensmaat ook 'n verhouding met die HERE moet hê!
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat is iemand wat opreg en eerlik is en 'n omgee mens!
Iemand wat weet wat hy in die lewe wil hê en wat passievol is oor sy beroep!
Hy moet ook iemand wees wat hou van die vrolike en lekker dinge in die lewe, wat hou van ontspan en kuier saam met vriende en wat waarde heg aan opregte en goeie verhoudings. Iemand wat die mooi in ander kan waardeer, maar standvastig is in sy beginsels!
Iemand wat die Here saam met my kan dien!!
Wat Haar Vriende Sê
MADZ het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bethlehem, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
27 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
MADZ moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
