AnnemitAnnemit
Annemit

72 – Noordelike Voorstede (Goodwood Estate), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

AnnemitAnnemit
3
0

Annemit

72 – Noordelike Voorstede (Goodwood Estate), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Soek n maatjie vir n praatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lief vir mense, hou daarvan om sosiaal te verkeer. Ek is passievol en hou van nuwe uitdagings. Ek is n lewendige 60+ en gryp die lewe met ope arms aan. Lief vir kos maak veral met n glasie wyn langs my en geselskap daarby sal dit perfek maak.

Haar Ideale Pasmaat

n Lewendige persoon, definitief nie n dagdromer wat sy lewe om slaap en of met sy neus in sy selfoon sit nie, daarvoor is die lewe te kort. Iemand wat n sinvolle gesprek kan voer en nie die heeltyd oor homself praat nie.

Wat Haar Vriende Sê

Annemit het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Goodwood Estate), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
63 - 89
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Annemit moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.