In haar eie woorde...
Oor Haar
vriendelik en spontaan ,geniet dit om my ware vriende mee te verkeer
is sportief en hou van buitelewe
is mal oor my honde kinders en groot diereliefhebber
tans betrokke by polisie, cpd, baie lief vir lees
kuier, braai en gesellig wees of net rustig wees saam by die huis en ding saam kan doen
om gelukkig te wees en lewe te geniet saam met sielsgenoot
Haar Ideale Pasmaat
Ek moet hom met my hele hart kan vertroue en my steunpilaar wees,my maat en omgee hy moet saam my lewe kan geniet en ondersteun deur mekaar se belangstellings te deel al hou hy nie daarvan nie, maar mekaar ook spasie te gun
vriendelikheid, bedagsaamheid romanties en baie beslis my diere kinders aanvaar
As daar nie wedersydse respek en vertroue is is nie, en nie aan ons vrienskap werk nie kan dit verbrokkel
Wat Haar Vriende Sê
gismo17 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Alberton (johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
153cm (5' 0.2") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
gismo17 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.
