Lagvirnslag76Lagvirnslag76

Lagvirnslag76

46 – Krugersdorp (Wesrand), Gauteng, Suid-Afrika

Ek vra net veel nie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 13 September 2021

Verander: 13 September 2021

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp (Wesrand), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks net Ek. Outgoing. Love my shorts en net Sommer onverwags die pad vat. Maar net so Kan Ek rustig by my huis wees en n lekker tyd geniet.
Ek Hou van Dan's, eks Mal oor Dan's. Groot geword op n Dansbaan.
Eks n sosiale drinker, Ek het my share weg met sterk drank... Nie ekself Nie....maar Ek Sien Nie weer Kans daarvoor Nie.
Om te onstpan Lees Ek boek Kyk movies. Wat doen mens as mens alleen is. Eks Al 11 Jaar, Amper 12 Jaar alleen. Ek Wil Nie Meer allen wees Nie. Maar Ek Wil saam die regte persoon wees wat ook Nie net vir die verkeerde redes alleen Wil wees Nie.
Intussen swot Ek vir n Krediet bestuurder deeltyds.
As Ek so Na die lewe Kyk, Dan Sien Ek seer, gebroke Harte. Almal soek net iemand. Om Nie alleen te wees Nie. Maar soek jy daai persoon vir die regte rede? Mense het al gese mens leer lief word vir iemand, ekt dit nooit geglo nie. Maar dit Kan gebeur.
As jy Meer van my Wil weet sal jy maar Moet vra.

Haar Ideale Pasmaat

Ek het Nie n speifieke persoon wat Ek uitsonder nie.
As hy Kan Dan's, Wel dis n bonus.
Wees lief vir my. Aanvaar my met my baggage. Kom ons stap die pad saam en laat mense Glo daar is liefde.
Vernuekery, skelmstreke, liegery en my mishandel en behandel asof Ek SY slaaf is. Ons is n span.

Wat Haar Vriende S

Lagvirnslag76 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Lagvirnslag76 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.