RLFRLF
RLF

59 – Pretoria (Lynnwood / The Willows), Gauteng, Suid-Afrika

RLFRLF
6
5

RLF

59 – Pretoria (Lynnwood / The Willows), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons Rock 'n Roll

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 05 Oktober 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is jonk van gees!!!..Ek geniet die stadslewe sowel as outdoors. Beslis nie a potato couch geval nie. Met my age is ek Electric en nie Exhausted nie. Ek hou baie daarvan om na "Live bands" te gaan kyk soos [removed]. As persoon is ek lief vir kinders en diere en raak ek nie sommer kwaad vir enige iets nie en gee ook nie voor wat ek nie is nie. Eks beslis ook nie 'n narsisis nie..Ek hou daarvan om iemand te laat lag en om dinge saam te doen.....Ek is ook nie 'n besitlike of jaloerse mens nie en hou ook glad nie van mense wat neerkyk op ander nie. So, as jy hou van wat jy sien maak gerus kontak met my.

Sy Ideale Pasmaat

'n Vrou wat nog jonk van gees is en aktief is en nog 'n adventerous side ook het, is tipies 'n kwaliteit waarvan ek hou..Ek gee nie om of jy tattoos het of nie, tattoos is after all awesome en sexy en in meeste gevalle het dit spesiale betekenis!...Ek is ook nie 'n judgemental tipe persoon nie solank jy dieselfde is. As jy flaws het, ons het almal flaws so moenie dat dit jou laat wonder nie. Maar my woorde hier gaan nie werklik iemand beskryf waarna ek verlang nie want elke persoon is anders en elke mens het sy eie goeie en slegte kwaliteite. As die "chemistry" daar is sal mens weet of dit sal werk en as jy lus is om te probeer om 'n nuwe bladsy om te slaan dan is hierdie moontlik 'n goeie kans op 'n nuwe begin.

Wat Sy Vriende Sê

RLF het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Lynnwood / The Willows), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee; Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker; Gereelde drinker; Swaar drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Op Welsyn / Voordele; Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Reguit
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Glad
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Realisties; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sport
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Boeke skryf; Bordspeletjies; Internetbesoeke; Musiek Maak; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Boks; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Rugby; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters