kindvandiewind55kindvandiewind55
kindvandiewind55

59 – Witrivier (White River), Mpumalanga, Suid-Afrika

kindvandiewind55kindvandiewind55
4
1

kindvandiewind55

59 – Witrivier (White River), Mpumalanga, Suid-Afrika

soek vriende

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is spontaan en hou van opregte mense. Baie lief vir lekker kuier saam met mense wat vir my lief en dierbaar is. Geniet my musiek, kan nie baie goed dans. Lief vir die buitelewe en kamp. Gemaklik met myself. Soek iemand wat lekker kan gesels en nie voorgee nie, iemand wat my sal aanvaar vir wie ek is! Lewe het al heel party draaie met my geloop en tog maak dit my sterker. Ek is opreg in wat ek doen en gee 100% van myself.

As jy bereid is om oop kaarte met my te speel en eerlik is met jouself - kontak my. Daar is baie fasette van menswees en dit is lekker om jou maat op alle terreine te ontdek. Wees waaghalsig en geniet die lewe ten volle!!

Sy Ideale Pasmaat

Opreg, sin vir humor en bereid wees om my te leer dans. Lief vir wegbreek en kwaliteit tyd saam met familie en vriende. Vriendelik, kan hom vertrou en wedersydse respek. My pasmaat is netjies en mooi versorg, kan mooi aantrek met geleentheid en sommer net gemaklik met haarself. Ander se geluk moet ook belangrik wees. Leuens is vir my 'n lelike eienskap en dan hou jy maar eerder verby. Ek hou van 'n vrou met goeie standaarde en wat haarself nie belangriker ag as ander. Dit is of alles of niks! Ek moet jou kan vertrou - te alle tye

Wat Sy Vriende Sê

kindvandiewind55 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Witrivier (White River), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
51 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Liefdadigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Stap op die strand
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Nie-fiksie; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom; Nuus; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Oorlog; Volwasse; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Skietsport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Langhare; Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Uiters