In sy eie woorde...
Oor Hom
Filosofies God-vresende man. Is werklik moeilik om jou eie beuel te blaas bloot omrede ander mense se ervaringe tot jou mag verskil. Omrede ek 'n baie privaat mens is, is vriende min maar die wat daar is is opreg. Word ek beskryf as man wat Glo in God, opreg, reguit banaal eerlik is, man wat hardwerkend is en nie tyd vir rondspeel en of sinlose gesprekke het nie, iemand met wie jy werklik kan kommunikeer, man met sagte hart dog verm optree in waarin hy glo. Man wat verseker nie 'n kettingdenker is nie, man wat bok vir sports is, man wat nuuskierig en "eager" is vir verreiking van homself ... mag hul dalk net reg wees. Verseker is ek 'n toe-boek vir die wat my nie ken nie.
Sy Ideale Pasmaat
Dink ons is op n ouderdom wat ons weet of iets gaan werk of nie. Daar is nie tick boksies nie en sou ek myself laat lei deur belangstelling
Wat Sy Vriende Sê
Life086 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Naïef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Versigtig |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Broadway / Teater; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Muzak; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock |
Lees: |
Ek haat dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Sport |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Beleggings; Kookkuns; Musiek Maak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Jag; Motorsport; Rugby |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek HET 'n bed in my kantoor! |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van hulle goedgaar ;) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |
