Smiley2025

63 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

0

Smiley2025

63 – Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Dankbaarheid

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n baie liefdevolle Respekvolle, Extrovert Spontaan mens. Hou baie van die natuur, kamp , ek hou daarvan om positief te bly ek sny negatiewe mense uit my lewe soos in gou gou. Hou van kosmaak braai ens.
Ek is n nael tegnikus en in skoonheid . Ek baie gestel op netheid . Op vrouens en mans . Jou voorkom moet altyd netjies wees .

Kom ons kyk of ek my deksel hier gaan raak loop ek glo nie so nie .kom ons Vat maar net n kans ....😁😁😆
ASB!!!
AS JY GEEN FOTOS OP JOU PROFIEL HET NIE. STEL EK GEENSINS BELANG NIE. WANT WAT HET JY OM WEG TE STEEK ..MOET ASB NIE MY EN JOU TYD MORS NIE...
🌻🌻🌻🌻🌻
ASB EN EK STEL GLAD NIE BELANG IN N KORT , GROOT VET PENS MANS NIE.
🌻🌻🌻🌻🌻
.BAIE DANKIE

❤❤

Haar Ideale Pasmaat

My ideal maat moet baie netjiese voorkoms he. Lief wees vir my en met respek behandel . Hou nie van n man wat baie vrouens het nie . Moet Baie langer as ek wees . Aanrakende persoon wees . Ek moet alles in sy oe wees .
My bederf en net ons 2 lag en gesels . En deur dik en dun saam my staan.
Hou glad nie van n roker nie. Dankie
Kom ons kyk of daar nog ordentlike mans is op hierdie aardbol. .

Wat Haar Vriende Sê

Smiley2025 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
63
Sterreteken:
Bul
Lengte:
169cm (5' 6.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
57 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
187cm (6' 1.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Realisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Goedhartigheid; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Nuwe Era
Lees:
Stel nie regtig belang nie
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Kosmaak/Bak; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans; Kampering; Motorsport; Snoeker; Stap; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Flankering
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters