Harry61Harry61
Harry61

60 – Pretoria (Pta wes), Gauteng, Suid-Afrika

Harry61Harry61
2
3

Harry61

60 – Pretoria (Pta wes), Gauteng, Suid-Afrika

Verlore

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 19 Augustus 2025

Verander: 19 Augustus 2025

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

AL Is ek verlam kan ek nog steeds liefde gee n man in my huis wees en in my maat se vensters van haar siel kyk en weet alles is 100 persent reg kan nog n stukkie vleis vir haar braai lag en gesels AL is ek in n rolsoel die mooiste sons onder gang beleef met n glasie os bloed hand aan hand sit en dit be wonder. Maar Ek is n halwe mens met n hart vol liefde, ps ek het nie n verlede nie ek het wel n hede en dis waar op ek kan bou sy moet tussen die lyne kan lees is laf en hou maar toe by die een wat oop is [removed]

Sy Ideale Pasmaat

N mens wat omgee liefdefolle is wat omstandig hede kan aanvaar en lekker kan lag spontaan wees nie skaam wees wat sy Wil he nie nie hoogmoedig wees nie die lewe is n lied hom saam my sing deur dik en dun vas staan in geloof

Wat Sy Vriende Sê

Harry61 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Pta wes), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Groot
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n snor
Liggaamshare:
Net borshare
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Liefdadigheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek
Musiek Voorkeure:
Country & Western
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Nuus; Sport; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Slapies vang
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Die Diep Goed
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters