In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n baie saggeaarde dame, baie stil, eerlik en vol liefde. Eks 'n persoonlike/admin/data/lone klerk by 'n druiwe uitvoermaatskappy en geniet dit vreeslik! Ek is mal oor foto's neem, internet gogga, mal oor rekenaars en enige vorm van tegnologie. Ek is ook mal oor musiek luister, tv kyk, die buitelig en die beste van als ek geniet dit om tyd te spandeer met my kinders. Ek is 'n effe volronde figuur vrou, nie vet, sexy of skraal nie, meer inbetween. Ek sal dit baie like as ek 'n persoon meer soortgelyks kan ontmoet, aldanie is dit baie maklik vir my om aan te pas by enige persoon.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat, hoef nie mooi of sexy te wees nie maar moet my kan respekteer, mettertyd liefhe,altyd eerlik wees, netjies op en rondom hom en my kan waardeur. My perfekte pasmaat moet kan onafhanklik wees, sy man kan staan en 'n sukses van sy loopbaan kan maak.
Wat Haar Vriende Sê
mauzania het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kakamas (Augrabies), Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
mauzania moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.