AnushkaAnushka
Anushka

72 – Kempton Park (Edenvale), Gauteng, Suid-Afrika

AnushkaAnushka
2

Anushka

72 – Kempton Park (Edenvale), Gauteng, Suid-Afrika

Kan ek die een wees.....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is lewenslustig en hou nogals van romanties wees. Ek hou van kosmaak, uitgaan vir ete, buitelewe en lekker kuier saam met vriende en familie. Hou baie van lees en televisie.

Haar Ideale Pasmaat

Moet lewenslustig wees en romanties. Sal nie omgee as hy ook bietjie kan kosmaak! Ons moet lekker kan gesels en kuier. Hy moet openlik met my kan wees.. geen leuns!

Wat Haar Vriende Sê

Anushka het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park (Edenvale), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
72
Sterreteken:
Ram
Lengte:
153cm (5' 0.2")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
64 - 68
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree; Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dokumentêr; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Krieket; Pluimbal; Rugby; Tennis
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Kitskos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek:
Hoopvol
Eerlikheid:
Redelik