In sy eie woorde...
Oor Hom
Goeie sin vir humor, maak graag 'n grap en hou daarvan om een te ontvang. Is tans 'n Onderwyser en het 'n groot passie vir die beroep! Ek het wilskrag en uitmuntende deursettingsvermoe. Ek hou daarvan om by my familie te wees en net lekker te gesels! Ek hou daarvan om te dans en om gedigte te skryf in my vrye tyd. My uitkyk op die lewe is om 'n mense te help, en te voel dat ek 'n verskil in iemand se lewe kon maak!
Sy Ideale Pasmaat
Goeie sin vir humor he, en ook om oop te wees. Wees eerlik en reguit en moet die lewe geniet. My tipe verhoudings is die waar mens kan bou op lojaliteit en vertroue. Ek wil graag nuwe goed ervaar en gaan doen of sien in my tipe verhoudings. Daar is net een ding wat 'n verhouding ten volle sal vernietig en dit is wantroue en oneerlikheid.
Wat Sy Vriende Sê
DoodNormaleOu het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
32 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
177cm (5' 9.7") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Katoliek | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
23 - 32 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Lig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Sarkasties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitspattig; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Besigheid; Fantasie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Wetenskap / Tegnologie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Internetbesoeke; Lees; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Gewigsoefeninge; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Sagtebal; Skaak; Skietsport; Snoeker; Sokker; Stap; Stoei; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Indies; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het telling verloor |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Kom ons Kliek: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |